Bekostigbare Bloemfontein Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Bloemfontein. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Bloemfontein .
– Bloemfontein Goedkoop Familie Verblyf –

Adeo + Conferences

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 350 per person
  • Kapasiteit: 16
-
"Adeo" is Latyn vir "kuier", "om tuis te kom" of "kom nader" en dis sommer ons driedubbele "welkom"! Adeo bied splinternuwe, eksklusiewe akkommodasie in Inneslaan in Waverley, Bloemfontein
African Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 290 per person
  • Kapasiteit: 65
-
Ons bied verblyf in gesinskamers en selfsorg-eenhede wat ideaal is vir gesinne of groepe wat saam reis. Die meeste van die kamers het privaat ingange of 'n patio of binnehof.
A Little Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 324 per person
  • Kapasiteit: 17
-
Little Guesthouse is na aan die N1-hoofweg, die Universiteit van die Vrystaat en Langenhovenpark, op die R64 op pad na Boshof (ook bekend as Nelson Mandela Rylaan) geleë.
Rest@Blake

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 180 per person
  • Kapasiteit: 4
-
Hierdie is 'n gerieflike selfsorgkothuis wat bestaan uit 1 slaapkamer, en suite-badkamer, oopplan-kombuis en -sitkamer. Gaste ontvang hul eie afstandbeheer en kan kom en gaan soos hulle wil.
Constantia Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 750 per unit
  • Kapasiteit: 19
-
Constantia Guesthouse is in Bloemfontein geleë, die Vrystaat se Rosestad en bedien al sedert 2005 gaste van regoor Suid-Afrika. Ons streef daarna om jou tydjie by ons onvergeetlik te maak.
Lizbe Akkommodasie

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Lodge
  • pryse: Vanaf R 295 per person
  • Kapasiteit: 19
-
Lizbe Akkommodasie is in 'n rustige, veilige doodloopstraat in die mooi, boomryke woonbuurt genaamd Waverley, een van Bloemfontein se gesogte noordelike voorstede geleë.
Franklin View

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 550 per person
  • Kapasiteit: 11
-
'Franklin View' is 'n toonaangewende gastehuis wat teen die noordelike hange van Naval Hill (die hoogste huis teen die noordelike heuwel) geleë is met 'n pragtige uitsig oor die Waverley woongebied
Emoya Luxury Hotel & Spa

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 1020 per unit
  • Kapasiteit: 84
-
Emoya Luxury Hotel & Spa is op die westelike grens van Bloemfontein, die hoofstad van die Vrystaat, geleë. Hierdie gebied is ook bekend as "Big Sky Country"
Sleeping@Batavier6

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 350 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Sleeping@Batavier6 is in 'n stil woonbuurt aan die noordelike kant van Bloemfontein geleë. Dis die ideale oornagplek vir gaste wat die area besoek of op pad is na een van die ander provinsies in Suid-Afrika.
Amandia Gastehuis

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 240 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Ons is geleë in 'n pragtige buurt, Heuwelsig, waar die voëltjies se geluide jou soggens sal wakker maak. Drie luukse en suite-kamers is beskikbaar met luukse geriewe, satelliet TV, gratis WiFi
Albion B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 290.25 per person
  • Kapasiteit: 13
-
Albion B&B is in Westdene geleë, een van die mooiste voorstede in Bloemfontein. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike slaapplek na aan die stadskern en verskeie doendinge.

bloemfontein akkommodasie | bloemfontein akkommodasie strand | bloemfontein akkommodasie b & b | bloemfontein akkommodasie vereniging | bloemfontein akkommodasie met jacuzzi | bloemfontein akkommodasie gastehuise | bloemfontein akkommodasie gumtree | bloemfontein akkommodasie hotel | bloemfontein akkommodasie begroting | bloemfontein akkommodasie 5 ster | bloemfontein akkommodasie agente | bloemfontein bekostigbare akkommodasie | bloemfontein hotelle en oorde | bloemfontein beskikbaar akkommodasie | bloemfontein omgewing akkommodasie | bloemfontein akkommodasie bed en ontbyt | bloemfontein akkommodasie suid-afrika | bloemfontein akkommodasie tripadvisor | bloemfontein hotelle suid-afrika | bloemfontein akkommodasie beacon island | bloemfontein akkommodasie buro | bloemfontein akkommodasie strandhuis | bloemfontein akkommodasie beau rivage | bloemfontein begroting akkommodasie | bloemfontein boetiek hotel | b & b bloemfontein akkommodasie | b & b akkommodasie bloemfontein suid-afrika | bloemfontein akkommodasie goedkoop | bloemfontein akkommodasie kampeerplekke | bloemfontein akkommodasie chalets | bloemfontein camping bloemfontein akkommodasie castleton | bloemfontein akkommodasie sentrale strand | bloemfontein goedkoopste akkommodasie | bloemfontein akkommodasie river club | bloemfontein akkommodasie desember | bloemfontein akkommodasie die duine | bodek bloemfontein akkommodasie | emily maan bloemfontein akkommodasie | eksklusiewe akkommodasie bloemfontein | bloemfontein akkommodasie vir matriek woede | bloemfontein akkommodasie vir studente | bloemfontein akkommodasie familie