Bekostigbare Bloemfontein Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Bloemfontein. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Bloemfontein .
– Bloemfontein Satelliet-TV Fasiliteite Akkommodasie –

African Lodge

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 290 per person
  • Kapasiteit: 65
-
Ons bied verblyf in gesinskamers en selfsorg-eenhede wat ideaal is vir gesinne of groepe wat saam reis. Die meeste van die kamers het privaat ingange of 'n patio of binnehof.
Constantia Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 750 per unit
  • Kapasiteit: 19
-
Constantia Guesthouse is in Bloemfontein geleë, die Vrystaat se Rosestad en bedien al sedert 2005 gaste van regoor Suid-Afrika. Ons streef daarna om jou tydjie by ons onvergeetlik te maak.
Franklin View

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Guest House
  • pryse: Vanaf R 550 per person
  • Kapasiteit: 11
-
'Franklin View' is 'n toonaangewende gastehuis wat teen die noordelike hange van Naval Hill (die hoogste huis teen die noordelike heuwel) geleë is met 'n pragtige uitsig oor die Waverley woongebied
Lizbe Akkommodasie

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Lodge
  • pryse: Vanaf R 295 per person
  • Kapasiteit: 19
-
Lizbe Akkommodasie is in 'n rustige, veilige doodloopstraat in die mooi, boomryke woonbuurt genaamd Waverley, een van Bloemfontein se gesogte noordelike voorstede geleë.
Emoya Luxury Hotel & Spa

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Hotel
  • pryse: Vanaf R 1020 per unit
  • Kapasiteit: 84
-
Emoya Luxury Hotel & Spa is op die westelike grens van Bloemfontein, die hoofstad van die Vrystaat, geleë. Hierdie gebied is ook bekend as "Big Sky Country"
A Little Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: Self Catering
  • pryse: Vanaf R 324 per person
  • Kapasiteit: 17
-
Little Guesthouse is na aan die N1-hoofweg, die Universiteit van die Vrystaat en Langenhovenpark, op die R64 op pad na Boshof (ook bekend as Nelson Mandela Rylaan) geleë.
Amandia Gastehuis

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 240 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Ons is geleë in 'n pragtige buurt, Heuwelsig, waar die voëltjies se geluide jou soggens sal wakker maak. Drie luukse en suite-kamers is beskikbaar met luukse geriewe, satelliet TV, gratis WiFi
Adeo + Conferences

Akkommodasie-besonderhede

  • tipe: B&B
  • pryse: Vanaf R 350 per person
  • Kapasiteit: 16
-
"Adeo" is Latyn vir "kuier", "om tuis te kom" of "kom nader" en dis sommer ons driedubbele "welkom"! Adeo bied splinternuwe, eksklusiewe akkommodasie in Inneslaan in Waverley, Bloemfontein


Johannesburg Akkommodasie

Johannesburg

Meer as 3 miljoen mense noem hierdie bruisende metropool huis, Vir die beste pryse in Johannesburg Akkommodasie Kliek hier.

Kaapstad

Suid-Afrika se mees kosmopolitiese stede met ‘n byna Europese gevoel, Vir die beste pryse in Kaapstad Akkommodasie Kliek hier.

Durban

Durban is die meeste bekend vir sy strande wat die Goue Myl beset, Vir die beste pryse in Durban Akkommodasie Kliek hier.

Pretoria

Die pragtige pers Jakarandabome nooi besoekers vir ‘n wandeling in hul skaduwee, Vir die beste pryse in Pretoria Akkommodasie Kliek hier.


satelliet-tv bed en ontbyt akkommodasie in bloemfontein | satelliet-tv akkommodasie bloemfontein | bloemfontein satelliet-tv b&b akkommodasie | satelliet-tv woonstelle in bloemfontein | satelliet-tv hotelle in bloemfontein | satelliet-tv hotelle bloemfontein | bloemfontein satelliet-tv huur akkommodasie | bloemfontein bekostigbare satelliet-tv akkommodasie | bloemfontein satelliet-tv selfsorg eenhede akkommodasie | bloemfontein goedkoop satelliet-tv akkommodasie | bloemfontein satelliet-tv vakansie akkommodasie | bloemfontein satelliet-tv kort termyn akkommodasie | bloemfontein satelliet-tv akkommodasie